Song

Jesus Min My

Strummer-53·1 play
Afrikaans111 BPMD major

Inspiration & process

“Jesus Min My” is ’n Afrikaanse verwerking van die bekende geestelike lied “Jesus Loves Me”. Die oorspronklike woorde is deur Anna Bartlett Warner geskryf en die bekende melodie word aan William Batchelder Bradbury toegeskryf. Hierdie nuwe Afrikaanse opname en verwerking is deur Strummer-53 geskep met behulp van AI-tegnologie. Die lied is ’n eenvoudige geloofsverklaring dat Jesus ons liefhet, selfs wanneer ons swak is en deur moeilike tye gaan.

Lyrics

**Jesus Min My – Halleluja 437**

Vers 1

Jesus min my, salig lot

Ek weet dit uit die Woord van God

Al is ek ook swak en blind

Nogtans noem Hy my sy kind

Koor

Ja, Jesus min my

Ja, Jesus min my

Ja, Jesus min my

Ek weet dit uit God se Woord

Vers 2

Jesus min my, ja ook my

Maak sy bloed van sonde vry

Sions poorte open Hy

Ewig juig ek aan sy sy

Koor

Ja, Jesus min my

Ja, Jesus min my

Ja, Jesus min my

Ek weet dit uit God se Woord

Vers 3

Jesus min my, Hy bly my

Op my pelgrimsreis naby

As ek Hom opreg bemin

Lei Hy my sy hemel in

Finale Koor

Ja, Jesus min my

Ja, Jesus min my

Ja, Jesus min my

Ek weet dit uit God se Woord

Credits

registration upc
825233057696
registration isrc
QZZ7P2608635
registration override at
2026-08-20T13:35:59.886Z
registration rights holder
Strummer-53
registration override blocked
Yes
registration previously released
Yes
cover version is cover
Yes
cover version licence type
public_domain
cover version original title
Jesus Loves Me
cover version original writers
Anna Bartlett Warner, William Batchelder Bradbury

Embed this song

Drop a 30-second preview player into a blog, press kit or newsletter.

Comments

Pin a comment to a moment in the track — markers appear on the waveform.

0:000 moments2:59

Sign in to join the conversation.

No comments yet.