Song

Woordeloos (Sokkie)

Afrikaans128 BPMB major

Inspiration & process

Storielyn – Woordeloos (Sokkie)

’n Man sien ’n vrou vir die eerste keer op ’n dansvloer. Tussen die ligte en die mense vang hulle oë mekaar — en skielik vergeet hy alles wat hy wou sê.

Die hele aand probeer hy met haar praat, maar elke glimlag en elke kyk laat sy hart net vinniger klop. Sy is besig om hom heeltemal uit sy gemaksone te trek.

Teen die einde vat hy uiteindelik moed bymekaar om na haar toe te stap en iets te sê.

Hy weet net een ding — sy slaan sy asem weg.

Lyrics

Intro Praat

Liefde wat jou hart vinniger laat klop

Daai eerste kyk

Op die dansvloer

Ligte wat flicker

Net ons twee in die crowd

Ek praat met jou in my kop

maar die woorde kom nie uit nie…….

Vers 1

Elke keer as jy vir my smile.....

Raak ek woordeloos!!…….

Jou naam is op my tong

maar my stem is stom

Verse 2

Jy slaan my asem weg

Soos 'n vuishou op my bors

My hart klop wilder

Pre Chorus

Jy gee my net één kyk…...

En my knieë gee mee.....

Jy vra my iets

En ek kan skaars sê…..

Chorus

Jy slaan my asem weg

Elke keer as jy na my kyk

Ek wil praat, ek wil iets sê

Maar my woorde raak weg.

My Hart klop te hard

Dis amper seer.

Jy slaan my asem weg…..

Vers 2

Elke keer as jy na my kyk

Klap my ribbes soos 'n trom…..

Dit is 'n storm

Wat deur my borskas breek

Bridge

Wat maak jy met my?

Hoekom kan ek nie praat nie?

Ek staan hier voor jou,

maar my woorde laat my in die steek

Final Chorus

Jy slaan my asem weg

Elke keer as jy na my kyk

Ek wil praat, ek wil iets sê

Maar my stem raak weg

My Hart klop te hard

Dis amper seer.

Jy slaan my asem weg...

Vers 3

En elke keer as jy na my kyk

Val ek weer en weer

Sonder 'n vang net

Sonder brieke

Outtro

Jy slaan my asem weg

Ek gaan iets sê

Ek belowe.

Credits

registration isrc
USCGJ2680940
registration rights holder
Veldbrand
registration override blocked
No
registration previously released
Yes
cover version is cover
No

Comments

Pin a comment to a moment in the track — markers appear on the waveform.

0:000 moments4:41

Sign in to join the conversation.

No comments yet.