Song

Asb

Emogirl vibes·0 plays
Human-madeAfrikaans 103 BPMG major

Lyrics

Spoken Word Intro

Sag, net praat. Geen musiek nog nie.

Jy sien dit né?

Jy was aanlyn 2 minute gelede.

Jy het my status gekyk.

Jy het my video 3 keer gekyk.

Maar my boodskap lê nog steeds op "gesien".

Ek vra nie te veel nie.

Ek vra net hoekom.

Vers 1

Ek sit hier met my foon in my hand

Elke minuut kyk ek of jy dalk iets gesê het

Jy was aanlyn, ek het dit gesien

Jy het my status gekyk, en ook my video

Maar toe niks...

Pre-Chorus

Ek stuur 'n boodskap

Ek gee 'n like

Ek laat jou weet ek's hier

Maar jy...

Chorus

Hoekom ignoreer jy my?

Hoekom kyk jy my status en videos

En sê dan niks vir my nie?

Elke boodskap wat ek stuur

Elke like wat ek gee

Jy reply nie eens nie

Jy ignoreer my net

Se vir my asb... waarom?

Vers 2

Ons het mos gelag, ons het mos gepraat

Nou lees jy net en loop verby

Is ek te veel, of te min vir jou?

Of is ek net maklik om te mis?

Pre-Chorus

Ek wag op die tik-tik

Op daai blou kolletjies

Maar dit kom nooit

Chorus

Hoekom ignoreer jy my?

Hoekom kyk jy my status en videos

En sê dan niks vir my nie?

Elke boodskap wat ek stuur

Elke like wat ek gee

Jy reply nie eens nie

Jy ignoreer my net

Se vir my asb... waarom?

Vers 3

Ek delete en tik weer oor

Ek wonder of ek iets verkeerd gesê het

Jy post, jy lag, jy leef

En ek sit hier en wag op 'n "hi"

Dalk is stilte ook 'n antwoord

Maar dis die seerste een wat ek ken

Brug

Ek hoef nie mooi woorde nie

Ek hoef nie beloftes nie

Sê net die waarheid

Selfs as dit seer maak

Laaste Chorus

Hoekom ignoreer jy my?

As jy nog omgee, wys dit

As jy klaar is, sê dit

Maar moenie my status kyk

En my hart heeltemal ignoreer nie

Se vir my asb... waarom?

Spoken Word Outro

Musiek sak weg. Net stem.

So hier's ek.

Met leë kletsies en vol gevoelens.

Jy hoef nie te bly nie.

Maar moenie so bly kyk en dan wegkyk nie.

Se vir my asb... net een keer... waarom?

Credits

registration rights holder
Emogirl
registration previously released
No
cover version is cover
No

Embed this song

Drop a 30-second preview player into a blog, press kit or newsletter.

Comments

Pin a comment to a moment in the track — markers appear on the waveform.

0:000 moments4:29

Sign in to join the conversation.

No comments yet.