Lyrics
VERSE 1
Alles was mooi en so kleurvol,
Die dae was lank as ek nie by jou was nie,
Maar die aande was epic om saam met jou te jol,
Tot dit ewe skielik nie meer dieselfde gevoel het soos in die begin nie.
PRE-CHORUS
Jy sê dis ek wat verander het — maar hoe so?
Hoe is dit ek as jy koud geraak het?
Jy sien my nie raak soos altyd nie — waarom so?
Nou vra ek, want ek wil net verstaan hoekom.
CHORUS
Dis ’n ander tiepe seer,
Dit steek diep binne-in my veins,
Dis fokken erger as om my met kanker te besmeer,
Dis ’n seer wat fokken speel met my brains,
Dis ’n ander tiepe seer.
Dis ’n ander tiepe seer.
VERSE 2
Alles was nog one moment great,
En in ’n oogwink is alles in ’n abnormal state,
Ek wens ek het geweet hoekom jy dit doen,
Dalk was dit net iemand anders se soen.
BRIDGE
Die nagte weren’t that calm,
Maybe I lost my charm,
Dis alweer déjà vu,
Just been through this — onthou?
CHORUS
Dis ’n ander tipe seer,
Dit steek diep binne-in my veins,
Dis fokken erger as om my met kanker te besmeer
Dis ’n seer wat fokken speel met my brains,
Dis ’n ander tiepe seer.
Credits
- registration previously released
- No
- cover version is cover
- No
Playback quality
Integrated loudness
-13.7 LUFS
True peak
-0.4 dBTP
Measured once at upload with EBU R128, so playback applies a fixed trim instead of riding the level while you listen.
Available renditions
- Opus 64k · Data saver
- Opus 96k · Free
- AAC 128k · Premium
- AAC 256k · Professional
No adaptive ladder yet — the stream stays on one bitrate for the whole track. You hear the best rendition your plan unlocks.
Embed this song
Drop a 30-second preview player into a blog, press kit or newsletter.
Comments
Pin a comment to a moment in the track — markers appear on the waveform.