Song

Skyn soos die Sterre

Lizzi·12 plays
afrikaansA# major

How this song was made

AI-assisted · made with Suno

A human artist used AI tools on part of this track.

AI was used for

InstrumentationVocalsPersona

Declared by the artist on Oct 12, 2026, stored in a DDEX-compatible format.

Read the story behind this song

Inspiration & process

“Skyn soos die Sterre” is ’n liedjie oor liefde, hoop en die mooi van die lewe se eenvoudige oomblikke. Dit vertel die verhaal van twee mense wat mekaar se hande vashou terwyl hulle saam deur die lewe se avonture, onsekerhede en uitdagings stap.

Hulle het nie ’n perfekte lewe of al die antwoorde vir môre nie, maar hulle het mekaar. Saam lag hulle oor klein dingetjies, droom oor die toekoms en vind geluk in die tyd wat hulle saam deurbring. Wanneer die lewe moeilik raak en die toekoms onseker voel, herinner hulle mekaar dat niemand die pad alleen hoef te stap nie.

Die liedjie dra ’n boodskap van hoop en herinner ons om nie vas te hou aan gister se bekommernisse of te veel oor môre te stres nie. Môre is ’n nuwe belofte, maar die liefde en geluk wat ons vandag ervaar, is kosbaar.

Dit gaan uiteindelik oor die wete dat ons nie alles in die lewe hoef te hê om gelukkig te wees nie. Soms is dit genoeg om iemand langs jou te hê wat saam met jou droom, saam met jou deur moeilike tye stap en jou laat voel dat, maak nie saak wat gebeur nie, julle dit saam sal aanpak.

Want solank ons mekaar het, kan ons deur enige donker nag stap en steeds soos die sterre skyn.

Lyrics

Intro

Onder die maanlig

waar drome gebore word

en wense nooit vergaan.

Vers 1

Ek het my tekkies aan

Saam stap ons die stof pad

Elke tree wat ons saam vat

voel soos beloftes vir more,

en die wind fluister ons name.

Koor

Skyn soos die stere,

verhelder die aand

Hou styf vas aan jou drome

in die donkerste nag,

sal ons mekaar dra.

Vertrou op die reis,

"togther we will shine bright"

Vers 2

Saam dra ons hoop

en liefde met geen einde nie

Ons lag soos kinders

Sonder kommer en vrese

met die wereld in ons hande

Die lewe is 'n kronkel pad

Vat dit dag vir dag.

Met elke sons opkoms

is daar 'n nuwe begin.

Koor

Skyn soos die stere,

verhelder die aand

Hou styf vas aan jou drome

in die donkerste nag,

sal ons mekaar dra.

Vertrou op die reis,

"togther we will shine bright"

Vers 3

Wanneer vrees jou afbring

Onthou.................

Laat die lewens Kompas

ons rigting lei

deur die moeilike tye,

sal ons 'n nuwe dag vind.

Koor

Skyn soos die stere,

verhelder die aand

Hou styf vas aan jou drome

in die donkerste nag,

sal ons mekaar dra.

Vertrou op die reis,

"togther we will shine bright"

Outro

Hierdie is die aande

wanneer ons le onder die nag se wonder

en sterre skyn soos nuwe beloftes.

Maak jou hart oop

vir nuwe beloftes

Skein soos die sterre

Laat ons liefde ons lei

Credits

registration previously released
No
cover version is cover
No

Playback quality

Integrated loudness

-15.5 LUFS

True peak

-3.9 dBTP

Measured once at upload with EBU R128, so playback applies a fixed trim instead of riding the level while you listen.

Available renditions

  • Opus 64k · Data saver
  • Opus 96k · Free
  • AAC 128k · Premium
  • AAC 256k · Professional

An adaptive ladder is packaged, so the stream steps bitrate mid-song on a weak signal. You hear the best rendition your plan unlocks.

Embed this song

Drop a 30-second preview player into a blog, press kit or newsletter.

Comments

Pin a comment to a moment in the track — markers appear on the waveform.

0:000 moments3:43

Sign in to join the conversation.

No comments yet.