Song

Net Ek en jy

Afrikaans99 BPMD# major

Inspiration & process

Storielyn – Net Ek en Jy

’n Man ontmoet ’n sproetgesig-meisie wat dadelik sy aandag trek. Hulle begin flirt, lag en mekaar leer ken, en daar is onmiddellik ’n besonderse chemie tussen hulle.

Hy nooi haar om alles vir ’n rukkie agter te laat en saam met hom op ’n spontane vakansie te gaan. Die lied volg hulle langs die see, onder die sterre en deur sonnige dae vol pret en avontuur.

Teen die einde vergeet hulle van die wêreld rondom hulle. Daar is net twee mense, een perfekte aand en die gevoel dat hulle dalk iets besonders begin het.

Net ek en jy… en die wêreld kan maar wag.

Lyrics

Verse 1

Hey mooie sproetgesig meisie

Jy wat so sit en kyk na my

Wat doen jy vanaand?

Wat sê jy ek vat jou vir 'n draai?

Ek sien daai glimlag om jou mond

Dis amper asof jy my ken

Kom sit 'n bietjie nader aan my

Miskien begin ons iets mooi vannaand

Pre-Chorus

Jy lyk vir my

So bietjie anders as die ander hier

Ek meen dit glad nie

Op 'n slegte manier nie

Dis iets in jou oë

Wat my hart laat glo

Dat net dalk vannaand

Ons 'n storie kan begin

Chorus

As jy wil, dan vat ek jou

En ek neem jou saam met my

Op 'n vakansie

As jy wil, dan kom haal ek jou vanaand

Vir 'n bietjie liefde

Net ek en jy

Ek en jy

Ek en jy

Kom ons vergeet die wêreld vir 'n rukkie

Laat die sterre oor ons skyn

Dis net ek en jy vanaand

Ek en jy

Verse 2

Hey, jy maak my bene lam

Jy speel met my kop.....

Is jy soet of nie?

Ek hoor jy hou van pret

Jy lag en swaai jou hare terug

Dan steel jy sommer al my aandag

Ek probeer koel lyk voor jou

Maar my hart verklap my klaar

Pre-Chorus

En jy lyk vir my

So bietjie anders as die ander hier

Ek meen dit glad nie

Op 'n slegte manier nie

Elke keer as jy my raak kyk

Vergeet ek wat ek wou sê

Jy maak dit moeilik

Om net verby te stap

Chorus

As jy wil, dan vat ek jou

En ek neem jou saam met my

Op 'n vakansie

As jy wil, dan kom haal ek jou vanaand

Vir 'n bietjie liefde

Net ek en jy

Ek en jy

Ek en jy

Kom ons vergeet die wêreld vir 'n rukkie

Laat die sterre oor ons skyn

Dis net ek en jy vanaand

Ek en jy

Bridge

Wat sê jy vir 'n bietjie liefde?

Wat sê jy vir 'n bietjie speel tyd?

Net ek en jy onder die maanlig

Tot die son weer wakker word

Want vanaand voel alles reg

As jy langs my staan

Final Chorus

As jy wil, dan vat ek jou

En ek neem jou saam met my

Op 'n vakansie

As jy wil, dan kom haal ek jou vanaand

Vir 'n bietjie liefde

Net ek en jy

Ek en jy

Ek en jy

Al hou die wêreld aan met draai

Ek sal jou elke keer kies

Want waar jy is, daar wil ek wees

Net ek en jy...

Ek en jy...

Credits

registration previously released
No
cover version is cover
No

Comments

Pin a comment to a moment in the track — markers appear on the waveform.

0:000 moments4:47

Sign in to join the conversation.

No comments yet.