Kom Bietjie Nader
How this song was made
AI-assisted · made with Suno
A human artist used AI tools on part of this track.
AI was used for
Declared voice likeness: Lizzi
Declared by the artist on Sep 28, 2026, stored in a DDEX-compatible format.
Read the story behind this songInspiration & process
Lizzi is saam met haar vriende by ’n lekker nagklub wanneer sy ’n man raaksien wat dadelik haar aandag trek. Hulle kyk vir mekaar, glimlag en speel ’n bietjie oogkontak-speletjie, maar hy bly net buite bereik. Sy besluit om nie langer te wag nie en gee hom subtiele tekens om nader te kom. Die musiek raak harder, die atmosfeer warmer en uiteindelik loop sy na hom toe met ’n glimlag en sê amper sonder woorde: “Kom bietjie nader…” 💃❤️
Die liedjie gaan oor daardie eerste aantrekkingskrag, spanning en opgewondenheid wanneer twee mense weet daar is iets tussen hulle, maar niemand wil eerste die stap neem nie.
Lyrics
Intro
Die ligte flikker sag...
Die musiek raak hard...
En daar’s net een ding
wat ek soek vanaand...
Waar is jy?
Vers 1
Horlosie sé dis middernag
skoene langs die stoel.
MY Voete begin juk,
vanaand doen ek NET wat ek wil.
Die DJ draai daai song,
die een wat almal ken.
Die vloer begin beweeg,
en ek vergeet van alles.
Vriendinne skree en sing,
maar ek hoor hulle skaars.
Iewers tussen al die ligte
het die nag sy glans verloor.
Pre-Koor
Die ligte flits,
Die beat hou my vas...
en die musiek vat oor...
Koor
Ek soek jou in die donker,
waar niemand ons kan sien nie
Ek soek jou in die donker,
kom trek my nader vanaand.
Ek soek jou in die donker,
jou hand hier in myne.
Die nag is nog te jonk,
maak my joune vanaand.
Ek soek jou — jou — jou,
in die donker.
Ek soek jou — jou — jou,
kom net nader!
Vers 2
Geen groot woorde vanaand nie,
geen beloftes vir môre......
Net daai een oomblik
wat ons nie kan verloor nie.
Die dans vloer is vol,
en ek voel die musiek
pols deur my lyf....
Die ure gaan vinnig verby,
die ligte flicker,
en skielik staan jy
weer langs my.
Pre-Koor
Moenie die oomblik breek nie,
moenie die musiek stop nie.
Kom net ’n bietjie nader...
Koor
Ek soek jou in die donker,
waar niemand ons kan sien nie.
Ek soek jou in die donker,
kom trek my nader vanaand.
Ek soek jou in die donker,
jou hand hier in myne.
Die nag is nog te jonk,
maak my joune vanaand.
Ek soek jou — jou — jou,
in die donker.
Ek soek jou — jou — jou,
kom net nader!
Brug – beat drops
Geen ligte...
geen mense...
net jy en ek.
Laat hulle maar wonder
Laat hulle soek....
Die nag is nog lank...
Dis net ek en jy.
Finale Koor – groot dansbeat
Ek soek jou in die donker,
waar niemand ons kan sien nie.
Ek soek jou in die donker,
waar ek jou lyf voel teen my.
Ek soek jou in die donker,
vanaand is jy myne.
Die musiek speel hard,
vanaand hou ek jou styf vas.
Ek soek jou — jou — jou!
In die donker!
Ek soek jou — jou — jou!
Kom net nader!
Nog ’n bietjie nader...
Nog ’n bietjie nader...
Ek soek jou in die donker!
Credits
- registration
- {"previously_released":false}
- cover version
- {"is_cover":false}
Playback quality
Integrated loudness
-16.0 LUFS
True peak
-3.2 dBTP
Measured once at upload with EBU R128, so playback applies a fixed trim instead of riding the level while you listen.
Available renditions
- Opus 64k · Data saver
- Opus 96k · Free
- AAC 128k · Premium
- AAC 256k · Professional
An adaptive ladder is packaged, so the stream steps bitrate mid-song on a weak signal. You hear the best rendition your plan unlocks.
Embed this song
Drop a 30-second preview player into a blog, press kit or newsletter.
Comments
Pin a comment to a moment in the track — markers appear on the waveform.