Song

Werk vir niks

K∃RK·46:10·1 play
EnglishExplicitG minor

Inspiration & process

46:10 came from a pretty fucked-up place.

It’s about that point where you’ve built the life you thought you were supposed to want, but something inside you still feels wrong. You keep moving, keep working, keep making plans, keep pretending you know where you’re going — until the pretending starts eating you alive.

The album sits in that space between control and collapse. Anger, numbness, self-doubt, loneliness, obsession, wanting to disappear, wanting to be understood, and not really knowing which version of yourself is real anymore.

46:10 isn’t about finding the answer.

It’s what it sounds like when you stop pretending you have one.

Lyrics

Clock in

Clock out

Skop die wiel

Repeat

Ek bou n paleis vir n ou wat my naam nie ken nie

Net n syfer op n payslip niks wat myne is nie

Jy sê wees dankbaar vir die brood op jou tafel

Ek sê die brood is muf en die tafel is van plastiek

N Lewe op huur n siel in die pandjieswinkel

En die rente vreet my stadig op

My tyd word gesny in blokke van agt

Verkoop aan n inbox wat nooit slaap nie

Ek tel nie meer dae nie ek tel net die foute

Tot die moegheid in my ruggraat inklim

Wat n grap

Werk vir niks

Werk vir niks

My dag val deur die gate in my sak

Werk vir niks

Werk vir niks

Die tyd is n dief wat alles terugvat

Ek leef vir môre maar môre is n skelm

Ek wag vir later maar later het my vergeet

Eet my lunch oor die keyboard soos n robot met skuld

Die klok is n polisiebeampte wat my dophou

Produktiwiteit klink nou soos n vloekwoord

As die fluoreserende ligte jou oë begin brand

Hiers geen mense nie net resorsis

N Hiërargie van zombies in snaakse pakke

Almal is n bietjie dood binne in

Maar ten minste is die kraag styf gestryk

What a joke

Ek droom van n dag sonder in teken

Sonder toestemming om asem te haal

Geen dringend in rooi wat my keel toedruk nie

Net die stilte van niks doen

Maar die alarm skree en die droom vrek

Daars n e mail wat vir my wag soos n dagvaarding

Ek het die kontrak geteken met my eie bloed

En die ink is lankal droog

Werk vir niks

Werk vir niks

Maar ek is môre weer daar trek my kaart

Want môre is n leuen in n wit hemp

Werk vir niks

Tyd haal my in op die snelweg

Ek leef vir later

Maar later bestaan net op papier

Leef vir die naweek maar die naweek kom nooit nie

Maandag sit reeds soos n knop in my keel

Clock out

Clock in

Suig aan die pyp van die korporatiewe droom

En iets in my

Het vandag nie weer ingeteken nie

Credits

registration upc
825324796480
registration isrc
QZWFU2662895
registration rights holder
self-released
registration override blocked
No
registration previously released
Yes
cover version is cover
No

Comments

Pin a comment to a moment in the track — markers appear on the waveform.

0:000 moments3:39

Sign in to join the conversation.

No comments yet.